Gamtoos-besproeiingsraad  -  Gamtoos Irrigation Board

 

HomeMy WaterAlgemene VraeStatistiekNuusKontakinligting

 

Welkom by die webtuiste van die Gamtoos-besproeiingsraad. Ons wil met hierdie webblad poog om aan die watergebruikers van die Gamtoosvallei spesifiek en die publiek in die algemeen 'n diens te lewer deur inligting te verskaf van die wateraangeleenthede in die Gamtoosvallei, asook die dienste en projekte van die besproeiingsraad.

 

 

   

   

 

 

Click for Patensie Forecast

 

 

 

  Kougadam  

 

Datum

Vlak

Invloei

31/12/2004

63,3%

 

30/11/2004

60,1%

 

31/10/2004

65,7%

 

 

 

 

 

 

 

Lugfoto's van die vallei

 

Lugfotos van die vallei is beskikbaar by Andrew Murray. Hierdie fotos is in herfs 2004 geneem en sal beskikbaar wees op aanvraag.

 

Skakel asb. Andrew om 'n afspraak te maak en asook i.v.m koste van die diens.

 

Google

 

 

[Home][My Water][Algemene Vrae][Statistiek][Nuus][Kontakinligting]

Copyright(c) 2005 Gamtoos Water. All rights reserved.
gamtoos@lantic.net